Terugvoer / Feedback

Oktober / October 2024

Ons het op 4 Oktober 2024 by ’n afgeleë laerskool (Graad 1 tot 7) naby Lekgalameetse ongeveer 600 Bybels en Bybel boekies uitgedeel. Die onderwysers leer die kinders van Jesus sonder dat hulle enige materiaal het.

Met trane in sy oë, sê ’n 50-jarige onderwyser vir my: ”Hierdie is my eerste Bybel in my hele lewe”.

We distributed around 600 Bibles and Bible books on 4 October 2024 at a remote primary school (Grade 1 to 7) near Lekgalameetse. The teachers teach the children about Jesus without having any material.

With tears in his eyes, a 50-year-old teacher said to me: "This is my first Bible in my entire life".

bybels 
                         uitgedeel
bybels 
                         uitgedeel
bybels 
                         uitgedeel
bybels 
                         uitgedeel
bybels 
                         uitgedeel
bybels 
                         uitgedeel
bybels 
                         uitgedeel
Ek wil betrokke raak!
I want to get involved!